af
Jana du Plessis

Vat 'n gap

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
In Londen sal sy kan vlug van alles, glo rykmansdogter Jaz. Veral van die goed wat sy wil vergeet. Fashion is haar ding, maar beslis nié skottelgoedwas in bars en loodgrys lug nie. Boonop is haar woonstelmaats nie juis waaraan sy gewoond is nie. Die flambojante Kaapse Frank staan reg om haar te help werk kry, maar watwou sal sy wat Jaz is nou waitress speel? En Annika is alte preuts – sy nooi Jaz dan glad saam na haar selgroepie!Maar nou is dit waar dat die fabulous werk in fashion nie lyk of dit gaan gebeur nie. Kinders oppas? Jaz moet dit maar ’n go gee, en die liewe klein Lily wat sy só ontmoet is ’n deel van Jaz se ontwaking tot wie sy eintlik wil wees. Haar gap-jaar word ’n tyd van leer wat sy wil doen met haar lewe, leer om op haar eie voete te staan – al is dit gillend en skreeuend – en uiteindelik ook leer wat ’n mens aan ander mense het – allerlei soorte ander mense, ook die sexy Brendan
This book is currently unavailable
216 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)