bookmate game
af
Jaco Kirsten

Nadraai

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Op die oog af beskik die aantreklike, twee-en-vyftigjarige Rocco de Witt oor alles wat die lewe kan bied. Sy argitekspraktyk in Kaapstad begin opgang maak, hy is verloof aan die pragtige Duitse model Helga en hy woon in sy veelvlakkige droomhuis, daar tussen die bome in Higgovale. Maar oornag kom die besef dat jy die verlede se nawerking nooit kan ontsnap nie. Want in die Bosoorlog was Rocco 'n formidable soldaat, verbonde aan 1 Valskermbataljon, en ná byna 'n kwarteeu staan oudmakker Gert Malan voor sy deur … Die geweld van destyds, veral dít wat gebeur het tydens die aanval op 'n Swapo-basis, kom opnuut Rocco se lewe binne. Sy welgeluksalige bestaan ontaard spoedig in 'n nagmerrie en die spanning begin ondraaglik oplaai — tot die onvermydelike konfrontasie wat op hom wag, iewers tussen Ceres en Calvinia, op die plasie genaamd Nadraai.
This book is currently unavailable
273 printed pages
Original publication
2019
Publication year
2019
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)