af
Fera Guadens

Slaaptydstories

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Erotika in Afrikaans. Hersienne uitgawe. Die boek het ten doel om aan die leser iets te bied om te geniet en die fantasieverbeelding aan die gang te kry. Dit moet mense laat droom en inhibisies elimineer. Dit sommer net lekker gelees word.




Ek het my bes probeer om ʼn duidelike onderskeid tussen erotika wat volgens my, in die boek weergegee word, en pornografie te handhaaf. Elke storie het sy eie kenmerk en unieke karakters. Die verhale en fabels wissel van komiese hygliteratuur tot 'n tranetrekker. Die stories prikkel nie net die seksueel nie maar ook emosioneel.




Ek sal terugvoer verwelkom. Enige voorstelle, idees of stories wat jy graag vertel wil hê kan jy gerus aan my stuur. (Anoniem as jy wil) Ek sal daarna kyk en terugvoer gee. Ek onderneem om nooit iemand se werk of ieddes te gebruik sonder die nodige toestemming nie. E-pos my gerus by fera.guaden@gmail.com
This book is currently unavailable
55 printed pages
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)