af
Johan Malan

Heiligmaking

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Ons is almal op ’n reis na die ewigheid. Die pad wat ons loop is besaai met versoekings. Om heilig te leef is ’n uitdaging. Dit kom nie maklik nie en dit gebeur nie vanself nie. Tog roep die Here alle gelowiges op tot heiligmaking. Hoe doen ’n mens dit? Deur die krag van die Heilige Gees is dit moontlik om gehoorsaam te wees aan hierdie opdrag en die wil van God te doen. Hierdie boek oor heiligmaking wys jou hoe. Dit bespreek al die verskillende aspekte van heiligheid sodat die gelowige toegerus kan word om dit uit te voer. Die Here wil jou heilig en toerus om ’n lewe van vervulling te lei.
This book is currently unavailable
228 printed pages
Original publication
2013
Publication year
2013
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)