af
Pat Stamatelos

Die val van die dice

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Enkele maande ná Laki Pappasani se dood, trou Pattie Peters met sy broer. Hy lyk dan op ‘n naat na Laki, en is so besorg oor haar dat sy nie anders kan as om aangetrokke tot hom te voel nie. Maar soos die dice val, is Laki se broer nie van dieselfde stoffasie nie. Negentien jaar en vier kinders later, besluit Pattie vir die soveelste maal sy moet uit, weg uit hierdie huwelik wat haar tot in haar wese vernietig, maar waarnatoe? Dié opvolg van Kroes lig die gordyn op so ‘n donker, tragiese lewe, dit laat die leser sprakeloos. Dit is ‘n meevoerende roman, wat Stamatélos vestig as een van dié vertellers in Afrikaans.
This book is currently unavailable
231 printed pages
Original publication
2011
Publisher
Kwela

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)