af
Books
Magdaleen Viviers

Geheim van die Erongoberge

Simoné van der Walt is vasbeslote om uit te kom by die Erongoberge in Namibië waar haar broer in ’n vliegtuigongeluk was. Daarom dat sy en haar verloofde, Tertius, ’n “safarivlug” saam met Wim Beukes onderneem. Maar gou kom hulle agter dat daar meer onder die oppervlak skuil as wat voorgegee word. Want Wim is safarileier op versoek van Charl Taljaard. En Charl is nét so vasbeslote om by die Erongoberge uit te kom.Simoné besef gou dat Wim, wat haar so terg en treiter, haar hartsnare roer. En toe die blondekop Ilse eers by hulle aansluit, besef Simoné sy’s in die moeilikheid. Want Ilse ontstel haar, en sy wat Simoné is, is veronderstel om op trou te staan!Boonop bewaar die Erongoberge ’n geheim wat hulle almal se lewens onherroeplik sal verander…
178 printed pages
Original publication
2011
Publishers
Tafelberg, Melodie

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)