af
Books
Malene Breytenbach

In jou hande

Die jong fisioterapeut Michelle Judson beseer haar hande in ’n ernstige ongeluk wat haar vriendin, Sunette, in ’n koma laat. Met elke operasie wat sy ondergaan, word Michelle meer depressief, want dit was sý wat die motor bestuur het.  Gelukkig het dokter Douw Hefer, haar chirurg, verbasende empatie met haar. Hy het immers self tragedie ervaar.  Teen haar sin raak Michelle aangetrokke tot die aantreklike chirurg.  Maar Douw blyk klaar ‘n vrou in sy lewe te hê:  Annette – die sielkundige wat Michelle vir depressie behandel.  En dan gooi Michelle se beeldskone, bedorwe stiefsuster, Nicci, ook nog haar flikkers vir hom. . .
183 printed pages
Original publication
2011
Publishers
Tafelberg, Hartklop

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)