af
Elza Rademeyer

Elza Rademeyer Omnibus 1

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Die eerste omnibus van ’n immergewilde skrywer se werk! In Op arendsvlerke neem Amelda die moeilikste besluit van haar lewe – sy gee toestemming dat die dokters die asemhalingtoestel van haar breindood eggenoot ontkoppel. Hoe kan sy hierna weer voortgaan met haar lewe? In Mallemeule van die liefde is Ilse in die sewende hemel ná haar verlowing aan die erfgenaam van ’n spogplaas. Maar haar aanstaande se ma is glád nie ingenome met dié verbintenis nie … En in Die deur van haar hart vlug suster Hester van der Linde uit Gauteng Kaap toe, om weg te kom van ’n lastige dokter – maar haar nuwe hoof by Ongevalle is ’n absolute buffel . . . en tog word hy by die dag vir haar aantrekliker!
This book is currently unavailable
485 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)