af
Helen Brain,Nicky Webb,Rico Schacherl

Veearts-vriende: Tania en die towerfluitjie

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Tania wil graag haar skoolhoof beïndruk, maar met ’n familie soos hare gaan dit meer as ’n A-gemiddeld vat! Gelukkig is die hondekompetisie om die draai en Tania het haar planne agtermekaar. Vlooie, haar energieke, rowwe, wasgoed-stelende hond sal die Gehoorsaamste Hond in die kompetisie wees. Maar daarvoor moet sy dokter Katzenellenbogen se Towerfluitjie in die hande kry; dis nou as sy vir Bieber, haar broer Tiek se apie, kan uitoorlê. Boonop kom haar irriterende niggie kuier en Tiek het die resep vir jeukpoeier ontdek. Dit is die begin van algehele chaos … Tania se ma is ’n veearts en die lewe saam met allerhande oulike troeteldiere is nooit vervelig nie. Hierdie humoristiese, prettige storie is vol dieredrama en dol avonture.
This book is currently unavailable
97 printed pages
Original publication
2014
Publication year
2014
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)