af
Bettie Naudé

Saartjie se skatte (#10)

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Spoke en skatte — hierdie onweerstaanbare dinge sorg dat Saartjie weer eens Lynnekom se heldin word! Sy en Galpil gaan ’n weddenskap aan om te sien wie is bang vir spoke en wie nie. Saartjie is in werklikheid net so bang soos die seun, maar danksy ’n briljante set tree sy as oorwinnaar uit die stryd. Galpil storm voor al hul maats se oë by die spookhuis uit asof daar ’n hele string kermende geeste op sy hakke is! Maar Saartjie leer in hierdie boek ook die hartseer kant van die lewe ken, en sy ontdek dat dit soms lekkerder is om te gee as om te ontvang. Gelukkig werk alles uiteindelik goed uit wanneer sy ’n baie groot verrassing kry.
This book is currently unavailable
130 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)