af
Books
Susanna M.Lingua

Haar naam was Marina Neser

“Ons Portugese se liefde is net so fel en onblusbaar soos ons haat.” Aan Ricardo Mendoca se waarskuwing, reeds met hul eerste ontmoeting, steur Marina Neser haar min. Want dié blonde vlinder glo geen man kan haar vlerkies kneus nie. Maar dit was voordat sy Ricardo se neef, die aantreklike marquês De Conna, ontmoet het – ’n streng aristokraat wat nog nooit die lokstem van die liefde gehoor het nie.
228 printed pages
Original publication
2012
Publishers
Tafelberg, Melodie

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)