af
Rudi Venter

Die skat van Carlos da Costa

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Dit is vakansie en Lucas pas die bure se huise en troeteldiere op vir sakgeld. Hy moet met sy motorfiets ry om by al die plekke uit te kom, en so kom hy eendag op die bure se vermoorde kat af, en ’n vreemde foto in die verkeerde posbus. Hy kom dan agter iemand agtervolg hom en wil hom op sy motorfiets omry. So begin sy en sy vriende, Barries en Ben, se speurtog wanneer hulle stadig maar seker leidrade kry, wat uiteindelik reguit lei na die ou huis van oorlede Carlos da Costa.
This book is currently unavailable
124 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)