af
Albert Blake

Boereverraaier

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Die Anglo-Boereoorlog het nie net helde opgelewer nie. In dié stryd het broer teen broer ook teen mekaar te staan gekom. Duisende republikeinse burgers het as joiners by die Britse magte aangesluit, terwyl ander weer inligting oor die Boeremagte aan die vyand verskaf het. Die straf vir hul verraad? Die dood. In Boereverraaier word dié teregstellings dramaties herskep met aanhalings uit dagboeke en veldverslae. Daar is tragiese verhale soos dié van vier broers van Wakkerstroom wat almal op een dag gefusilleer is en kommandolede wat van hul voormalige makkers moes teregstel.
Albert Blake het argiewe gefynkam, vergete grafstene gevind en die nageslag van tereggesteldes opgespoor. Hy het selfs afgekom op teregstellings wat nooit vantevore opgeteken is nie. Hy ontbloot hoe Boereverraad gedurende die hoogbloei van Afrikaner-nasionalisme onder die mat gevee is, maar ook hoe dit nog tot in die 20ste eeu by die Afrikaner gespook het.
This book is currently unavailable
533 printed pages
Original publication
2010
Publication year
2010
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)