af
Etienne Leroux

Magersfontein, O Magersfontein!

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
’n Film- en TV-span kom op Magersfontein aan onder leiding van lord Sudden en lord Seldom om ’n film te maak oor die slag van Magersfontein tydens die Anglo-Boereoorlog, op 11 Desember 1899. By dié geleentheid het die Skotse generaal Andrew Wauchope sy lewe verloor. Op tipiese wyse slaag hierdie veelbekroonde skrywer daarin om ’n wye verskeidenheid van uiteenlopende karakters bymekaar te bring en, hoe vergesog die gegewe ook al, alles tot ’n eenheid saam te bind. Nie net die twee lords se filmspan en begeleiers kry lewe voor ons oë nie, maar ook die historiese figure wat verbeeld moet word: Wauchope, De la Rey, Methuen, Cronjé. ’n Ryp en veelduidige satiriese roman wat die leser enduit sal boei.
This book is currently unavailable
220 printed pages
Original publication
2013
Publication year
2013
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)