af
Ilna Stander,Marianne Ross,René Badenhorst,Wilreza Theron

Best Books Studiewerkgids: Vers en Vlam

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Hierdie studiewerkgids kan saam met Vers en vlam: ’n poësiebloemlesing vir graad 10 EAT gebruik word. Die aanslag is toeganklik en gerig op die leerder. Dit bevat onder meer: verduidelikings van alle literêre begrippe volgens die KABV vir EAT, pre-, tydens en post-lees-aktiwiteite, kort opsommings van die inhoud van elke gedig in Afrikaans en Engels, verdere woordverklarings, vrae opgestel volgens die KABV met ruimte om antwoorde in neer te skryf, verdere verrykende inligting, wenke en bronne
This book is currently unavailable
176 printed pages
Original publication
2017
Publication year
2017
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)