af
Books
Topsy Smith

Trompie die hanswors (#20)

Trompie kan goed stemme naboots en hy besluit om die Boksombende ’n poets te bak deur hulle te bel en te maak asof hy hulle kwaai wetenskaponderwyser is. Trompie-hulle besluit om hulle toneeltalente uit te leef as die “Vier Mal Hansworse” en as daar ’n wêreldberoemde sirkus na die dorp kom, doen hulle hul bes om die sirkusbaas te beïndruk.
120 printed pages
Original publication
2011

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)