af
Wilna Adriaanse

Wilna Adriaanse-omnibus 1

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
In ’n Ongewone belegging besluit Georgina Walters om kinderoppasser te speel vir ’n baie welgestelde man se drie spruite. Net jammer die man — donker, met rookgrys oë wat haar laat stotter — dink nie sy’s opgewasse vir die taak nie. Of speel hy doelbewus kat en muis met haar? In Alleenvlug dink Francis Malan om jouself lewenslank aan iemand te verbind is te veel gevra. Veral as dié iemand Michael Alheit is, die man wat meisies soos posseëls versamel.En in Die reuk van verlange sien dr. Josslyn Neethling reeds drie jaar lank vrou-alleen om na ’n sendinghospitaal op die Keniaanse platteland. Maar dan daag haar eerste — en enigste — liefde, dr. Adam Berkowitz, daar op, en onverwags brand daar in haar ’n oerverlange na hom.
This book is currently unavailable
543 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎

On the bookshelves

  • Shirene Jacobs
    Mine
    • 18
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)