af
Zain Eckleton

Die rolbalspeler

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Hans Meintjies woon saam met sy ma en broer in Bishop Lavis. Bedags vleg hy rottangmandjies by die Civilian Blind Society in Soutrivier, en saans droom hy van teruggaan skool toe, van iets máák van sy lewe. Een oggend op pad werk toe help ’n blondekop-vrou hom oor Voortrekkerweg, nog voor hy ’n woord kan uitkry. Dit neem nie lank voor hy en die blondekop vriende raak nie. Erika moedig hom aan om lid te word van die plaaslike rolbalklub vir blindes. En in ’n oogwink verander Hans se hele lewe … Die rolbalspeler vertel die ontroerende verhaal van ’n jong man wat vir die eerste keer in sy lewe sy voete vind. Twee persent sig is dalk ’n hindernis, maar niks skeel met sy verstand, of met sy hárt nie.
This book is currently unavailable
260 printed pages
Original publication
2011
Publisher
Kwela

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)