af
Johann de Lange

Stil punt van die aarde

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Aangrypende gedigte deur ’n fyn woordkunstenaar. Hierdie Hertzogpryswenner se nuwe bundel is ’n hoogtepunt in sy oeuvre. Die gedigte bied ’n deurlopende gesprek met ’n wyer wêreld – ook insigte in daardie wêreld: die mens, die natuur, die kunste, literatuur, filosofie. Die gedigte is toeganklik, eerlik, menslik, maar die ruwe werklikhede van ons bestaan word nooit gekamoefleer of ontken nie.

’n Bundel met emosionele en dikwels ook liriese krag, die kenmerk daarvan as ’t ware “’n stilte, ’n bewoënheid – intens, maar innig,” aldus Henning Snyman.
This book is currently unavailable
33 printed pages
Original publication
2014
Publication year
2014
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)