af
Jana du Plessis

Mieke rock uit

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Geskei op 25, en dít met net ’n BA-graad op haar naam. Wat op aarde gaan Mieke met haarself maak? Vir die wêreld lyk sy soos net nog ’n blonde Pretoria-poppie met geen werkservaring nie. In haar ouerhuis kan sy nie ’n oomblik langer bly nie, en sy vat impulsief die pad saam met haar band groupie van ’n sussie, Kayla, en dié se vriendin Darling (hulle verkies die term “band bitches”) waar hulle die band Siek se toer deur die binneland volg.Mieke is hierdie lewenstyl nie gewoond nie, dis vir seker! Al die rockster-onderstrominge en die slaap in benoude tente en die hot kitaarspelers is vir haar een te veel. Tog word Siek en hul dinge die sleutel tot Mieke se deur na die toekoms – ook al kom niks sonder swaarkry nie.
This book is currently unavailable
208 printed pages
Original publication
2012
Publication year
2012
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)