af
Andries Samuel

Wanpraktyk

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Die gedigte in Andries Samuel se debuutbundel bevat dikwels verwysings na argitektuur: die ontwerp van geboue en die konkrete bouwerk wat daarop volg. Dit bepaal die struktuur en eerste vlak van die gedigte, maar word ook herlei tot die mens en die self as die “bouwerk” en die gedig as die vorm (argitektuur) waarbinne die “mens/self” gestalte kry. Die weerloosheid van menswees, die blootstelling aan ruwe emosionele werklikhede en die mens se poging om hom teen hierdie aanslae te verweer, word ondersoek.
This book is currently unavailable
52 printed pages
Original publication
2012
Publication year
2012
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)