af
Piet Naudé

Stories vir die lewe-omnibus

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Stories vir die lewe is ’n omnibus met verhale uit ses kleiner publikasies van Lux Verbi, naamlik:
This book is currently unavailable
294 printed pages
Original publication
2013
Publication year
2013
Have you already read it? How did you like it?
👍👎

Quotes

  • Lizaan Koegelenberghas quoted6 years ago
    sê: “Waarskynlik nie!”
    “Reg.” En daarmee duik die dosent weer na onder en kom te voorskyn met ’n houer vol sand. Dié gaan toe ook nog maklik in die pot in. Weer vra hy: “Is die pot nou heeltemal vol?”
    “Nee!” sê die slimmes.
    “Julle is weer reg,” sê die dosent terwyl hy water tussen die klippe en gruis en sand ingooi, totdat die houer werklik tot bo toe vol is. Toe kyk hy na die klas en vra: “Wat is die punt van hierdie illustrasie?”
    Verskeie hande gaan op. “Ja?” vra die dosent vir die slimste van die yweriges.
    “Dit illustreer dat ’n mens – al is jou werkskedule hóé vol – altyd nog iets om te doen kan inprop.”
  • Lizaan Koegelenberghas quoted6 years ago
    6 Eerste dinge eerste

    ’n Kenner op die gebied van tydsbestuur het ’n klomp studente toegespreek. As illustrasie van ’n belangrike punt haal hy ’n wyebek-pot onder die kateder uit en begin tien groterige klippe daarin pak. Toe daar nie nog een kan ingaan nie, vra hy: “Die pot is nou vol, nè?”
    “Ja,” koor die klas.
    “Regtig?” vra die dosent en buk onder die kateder in om ’n emmertjie vol los gruis uit te haal. Dié gooi hy tussen die klippe in en skud die houer totdat dit die spasies tussen die groot klippe mooi gevul het. “Is die houer nóú vol?” vra hy.
    Die hoogs intelligente groep besef dadelik dat dit ’n vangplek is
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)