af
Johannes Bertus de Villiers

Die einde van die wêreld

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Daar is al oorgenoeg eindes vir die wêreld of die menslike beskawing voorspel. Hoe sal dit regtig kan gebeur? Johannes Bertus de Villiers ondersoek die aardskuddende gevare wat ons (miskien?) inwag.Die profesieë van die Majas en Nostradamus, ons ontstuimige son, natuurrampe, meteoriete uit die buitenste ruim, selfs zombies en eindvisies eie aan Suid-Afrika word hier saamgevat.Daar is hoop, selfs al gebeur die ergste. Vind uit wat om te doen in die eerste 5 minute ná die groot ramp, en 'n egte “survivalist” wys 'n bietjie van hoe om in die veld te oorleef. En dan wat van mense wat moet voortleef ná hulle verkeerde voorspellings gemaak het?
This book is currently unavailable
180 printed pages
Original publication
2012
Publication year
2012
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)