Jenna-Leigh February

Goedheid en guns

Van ’n arm kind wat saam met die twee huishonde op die straathoek vir haar ouma sit en wag, tot suksesvolle nuusleser op eNuus … Die radiopersoonlikheid en motiveringspreker Jenna-Leigh February vertel haar eie lewensverhaal van swaarkry en seer en hoe sy dit, met die hulp van God, in sukses omskep het. Net soos Hy haar gehelp het, kan God en ons deurdra met sy goedheid en guns, selfs in die slegtste van omstandighede. Jenna-Leigh se eerlike en openhartige verhaal inspireer ons almal om God te volg en Hom te verheerlik. ’n Merkwaardige en aangrypende ware verhaal wat lesers sal inspireer en vertroos.
154 printed pages
Original publication
2014
Publisher
Lux Verbi

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)