af
Lizet Engelbrecht

Sewe dae

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Esmerelda Smit se lewe word fisies en psigies ontwrig wanneer ‘n vriendin haar sonder haar medewete vir ‘n kompetisie inskryf  . . . wat sy dan wen! Die kompetisieprys is sewe dae in die teenwoordigheid van die ryk, egoïstiese Pierre Vaz. Die hele idee van so ‘n tipe kompetisie steek Esmerelda dwars in die krop. Die vonke spat sommer vinnig wanneer Esmerelda vir Pierre as die hotelbestuurder aansien en Pierre haar onmiddellik as ’n fortuinsoekers bestempel. Sy besef dat sy nooit ‘n week saam met die geharde, maar uiters aantreklike, besigheidsman sal oorleef nie en versoek dat die kontrak opgesê word. Maar Pierre weier botweg. As Pierre se privaat vliegtuig ’n noodlanding in die wildernis moet uitvoer, vererger die situasie. Humeure vat vlam en emosies seëvier. En Esmeralda moet mooi kophou sodat sy heel deur die sewe dae kom. . .
This book is currently unavailable
165 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)