af
Marlize Hobbs

Score my 'n gwai

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Ek is Miesa, die sussie van Harry en Barend. Die dogter van Betta en Wilhelm. Van die Louwna-omgewing anderkant Vryburg. Van die vlaktes en die skaapkrale en die beesmis, van die landerye wat op oes staan. Ek is ook Miesa van nou, ma van Naledi, getroud met my Facebook-liefde, Jasmyn. Dis wat ek graag wil vertel.

Ek is Siena Maamogwe. Met hierdie twee oge en hierdie kyk van my sien ek alles. Met hierdie hart wat so skop soos ’n hinks in my, ken ek dinge wat ander mense net in hul slaap sien. Met hierdie kop se kyk sien ek wat môre gaan gebeur al klaar. As ek in jou se oge kyk, sal ek jou kan vertel van jouself. Maar ek word moeg van kyk en sien en sien. Hierdie is my storie wat ek saam met Miesa geleef het. Miesa en die twee broertjies, Harry en Barend.

Miesa en Siena se lewens is van vroeg af vervleg, nog voor Miesa se geboorte. Hierdie is hulle verhaal, oor die jare op die plaas en in die winkel en daarna, nadat Miesa haar weg na die buitewêreld en ’n nuwe lewe gevind het.
This book is currently unavailable
96 printed pages
Original publication
2013

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)