bookmate game
af
Theunis Krogh

Die kroon van Keurboslaan #4

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
’n Gevaarlike epidemie versprei op Keurboslaan en trek die meeste van die leerders en baie van die personeel plat. Ook doktor Serfontein word baie siek. Die dokters word bygestaan deur die skool se nuwe sekretaresse, Helen Bieleveld, ’n pragtige weduwee wat op Keurboslaan ’n nuwe begin wil maak. Wrywing tussen die onderhoofseun en hoofseun het tot gevolg dat een van hulle met ’n ernstige breinbesering in die hospitaal beland en boonop word die hoof, Krynauw en Helen deur ’n groep booswigte van oorkant die Swazilandse grens oorrompel wanneer hulle twee leerders probeer red. Asof dit nie genoeg is nie, doen daar ’n vreeslike gerug die rondte: doktor Serfontein ly aan ’n ongeneeslike siekte en sal nie meer lank leef  nie . . .
This book is currently unavailable
164 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎

Quotes

  • Nelba Vercuilhas quoted6 months ago
    Moï golubtjik! Sierdsië mojy!”

On the bookshelves

fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)