af
Books
Pieter van Jaarsveld

Dink jouself gelukkig

Romeine 12: 2 “…maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe…”

Met Dink jouself gelukkig wys die wêreldbekende spreker Pieter van Jaarsveld jou hoe jy jou lewe kan omkeer. Dié inspirerende boek:
• Ontbloot ondermynende mites oor geluk
• Verduidelik dat vreugde vir alle mense beskore is • Wys hoe jy jou brein kan herbedraad
• Inspireer jou tot ’n positiwe ingesteldheid
• Bevat die nuutste navorsing en tegnieke
421 printed pages
Original publication
2015
Publisher
Lux Verbi

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)