af
Margaret Bakkes

'n Ver plek vir Zilla

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Zilla Fourie, ’n plaasmeisie, gaan studeer skilderkuns op universiteit. Sy ontmoet die vurige Piero Basson, ’n senior student in beeldhou, en hulle is gou smoorverlief. Toe Piero se pa sterf, besluit hy en sy Italiaanse ma om na Florence te verhuis. Piero dring daarop aan dat Zilla by hulle aansluit en in Italië verder studeer. Sy besluit om die somervakansie aan die einde van haar eerste jaar in Florence deur te bring, maar daarna terug te keer na Suid-Afrika. In Italië ontdek sy dat Piero se ma ’n ander meisie, die beeldskone Giulia, genooi het om terselfdertyd by hulle te kuier.
This book is currently unavailable
178 printed pages
Original publication
2011

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)