af
Ronelda S Kamfer

Hammie

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
In haar eerlikste bundel nóg dig Ronelda S Kamfer oor die intieme en komplekse verhouding tussen ma en dogter. In Hammie verwerk die digter die verlies van haar ma deur outobiografiese gedigte – genuanseerde verse waarvan die toonaard melankolies en ook ontstellend is. Sy dig oor haar grootwordjare op die Kaapse Vlakte, oor Afrikaans, ras en klas, en oor moederskap, maar bowenal ontgin sy dít wat ongesê bly tussen ouers en kinders, tussen vriende en kennisse, tussen familielede. Met Hammie verwoord Kamfer meer as net die leefwêreld van ’n generasie of kultuur: sy bevestig haar unieke, volwaardige digterstem in Afrikaans.
This book is currently unavailable
26 printed pages
Original publication
2016
Publication year
2016
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)