af
Karel Schoeman

Die uur van die engel

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
In 1837 het ’n engel aan ’n jong skaapwagter verskyn, en die weerklank van hierdie gebeurtenis in sy eie lewe en dié van ander mense oor ’n tydperk van anderhalwe eeu is die onderwerp van hierdie roman. Die eerste verteller wat aan die woord kom, is ’n man in die hede wat sy tuisdorp ná baie jare weer besoek, en veral meer wil uitvind oor Daniël Steenkamp (Danie Versies), die skaapwagter wat die engel gesien het en wat ’n versameling eenvoudige, religieuse verse nagelaat het. Dan is daar die stemme uit die verlede wat verskillende perspektiewe op die gebeure bied: Dominee Heyns en later die onderwyser Jood wat albei van Daniël Steenkamp se verse publiseer; Daniël self, sy suster, en Heyns en Jood se weduwees. As iemand die verlede wil opteken, kan hy/sy slegs nog “kyk en luister, . . . maar om te verstaan, is nouliks meer moontlik. Die verlede is ’n ander land.” Hierdie woorde uit die roman is een van die hooftemas van Schoeman se drieluik Stemme.
This book is currently unavailable
555 printed pages
Original publication
2014
Publication year
2014
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)