af
Derick B van der Walt

Daan Dreyer se blou geranium

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Daan Dreyer voel soos ’n has-been. Sy vrou het hom gelos (“Ek het jou ontgroei, Daan”) en sy twee kinders rol hul oë vir sy musieksmaak en gee eenwoord-antwoorde op al sy vrae. By die werk gaan dit ook maar droewig – hy is ná alles ’n wit man van amper vyftig. Sy beste pel, Neels, se vrou gee vir hom ’n blou geranium, om sy donker woonstelletjie mee op te kikker. Maar wat Daan betref, gaan dit veel meer as ’n malvaplant vat om weer vrolikheid en vreugde in sy ou lewetjie te saai. ’n Fantastiese roman oor ’n man op die rand van ’n nuwe lewe. Verfrissend eerlik en baie, baie snaaks.
This book is currently unavailable
179 printed pages
Original publication
2012
Publication year
2012
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)