af
Tryna du Toit

Tryna du Toit-omnibus 1

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van dié drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, ’n dorpie in die hartjie van die Karoo. Die nuwe skoolhoof is ’n selfversekerde jong Bolander met deurborende grys oë. Annie verstaan net nie waarom hy haar so onverskillig behandel nie… Dan is daar Magriet, die stadsmeisie wat ’n gerieflikheidshuwelik met die jong boer Barry moet aangaan. En Kosie kry rusie met sy buurman op die plaas Eendekuil, waarna hy moet uitvind die buurman se mooi dogter wil niks meer met hom te doen hê nie!
This book is currently unavailable
762 printed pages
Original publication
2006

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)