af
Nadia de Kock

Heildronk op 'n gypsyromp

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Desperate times call for desperate measures. Mieke le Roux se uitgewery, Vianne Boeke, is in die knyp.  Met net ’n handvol skrywers op haar boeke kan sy nie bekostig om skrywers aan Vollenhoven en Verwey af te staan nie. Ook nie om foute met kontrakte te maak, verkeerde ISBN nommers te gebruik en e-posse te vergeet nie.  En dit is maar net die begin van Mieke se probleme! Want daar is ook ’n pers fluweel bank, Katolieke priester en Markus, die mooi prokureur wat druk op haar sit om hulle verhouding bed toe te vat.Gelukkig dra haar vriende Margarita’s en indrukwekkende besigheidsboeke aan.  En as dinge regtig donker lyk, bel Mieke haar vriend, Billy.  En dan prop sy laatnag haar iPod se oorfone in, trek haar gypsyromp aan en dáns!
This book is currently unavailable
281 printed pages
Original publication
2011
Publisher
Tafelberg

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)