af
Tryna du Toit

Tryna du Toit-omnibus 4

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Wolwehoek: Charlotte erf onverwags die ou familieplaas en besluit om haar oupa se voorwaardes te aanvaar: Sy moet self boer en haar oupa se aangenome seun moet as haar voog moet optree.Die vennootskap: Dr. Burger vra Marie om met hom te trou, maar dit klink meer na ’n sake-ooreenkoms: Marie moet ’n ma wees vir sy dogtertjie Rykie. Na ses maande kan sy besluit of sy volwaardig sy vrou wil word.Towerwater: Paul Theron leef soos ’n kluisenaar sedert sy vrou se verdrinking en sy sieklike suster, Mona, is verbitterd en agterdogtig. Wanneer Ria op Towerwater aankom, bring sy die belofte van ’n nuwe begin.
This book is currently unavailable
549 printed pages
Original publication
2011

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)