bookmate game
af
Bettie Naudé

Saartjie se kêrel (#12)

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Saartjie lees ’n artikel oor hipnose en besluit dadelik om Anna en Lina as proefkonyne te gebruik terwyl sy haar lyf hipnotiseur hou. Sy besef egter vinnig sy beskik nie oor hierdie spesiale talent nie… Maar dan kry ons heldin ’n slim plan. Sê nou hulle reël ’n hipnose-vertoning en haar vriendinne gee voor sy maak hulle aan die slaap en laat hulle allerhande manewales uithaal? Die Drie Muskiete kan mos baie geld só maak! Soos met alles verloop dinge natuurlik nie heeltemal soos beplan nie. Saartjie moet haar boetie en sy maat gelukkig hou, asook vir Muggie en ’n skeptiese gehoor — en boonop nog vir Galpil wat nie kan wag om te bewys sy is besig om almal ’n streep te trek nie. Gelukkig kry Lynnekom se rabbedoe dan ’n briljante ingewing. Sy fluister iets in Galpil se oor wat sy hart wild laat klop…
This book is currently unavailable
125 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)