bookmate game
af
Marga Jonker

Gabriella en die Hertog van Harte

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Gabi kan haar diepste geheime in Donnabelle se rooibruin perde-ore fluister. Wanneer sy met Donnabelle praat, voel dit of haar ma nog hier op die plaas by haar is. Maar die jare toe haar ma en die sportperd internasionale ruiterkunskompetisies gewen het, is nou vergete. Donnabelle is twintig jaar oud en afgetree. Dit is waarom Gabi so graag haar twee vullens wil opspoor — om iets van haar ma op hulle stoetplaas lewend te hou. Die soektog lei haar na ’n landbouskool in die Kaap … Maar kan ’n Bolandse perdefluisteraar ’n plaasmeisie van Namibië iets oor perde leer?
This book is currently unavailable
91 printed pages
Original publication
2015
Publication year
2015
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)