af
Books
Christine le Roux

'n Kwessie van tegniek

Alicia het tydens haar onderhoud met die begaafde akteur André Rosner haar so vererg dat sy vir hom presies gesê het wat sy van hom dink voordat sy uitgestorm het. Nou bevind sy haar op ’n klein Karoodorpie as draaiboekskrywer van ’n filmspan. En André Rosner speel die hoofrol.
114 printed pages
Original publication
2013

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)