af
E.Kotze

Toring se baai

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Toring lê langs die Weskus, ’n afgeleë gehuggie waar ’n hand vol bewoners ’n bestaan probeer maak om ’n kreeffabriek. Dis midde-in die Tweede Wêreldoorlog en tye is swaar . . .  Moenie dié  uitsonderlike roman – haar eerste ooit! – deur die bekroonde kortverhaalskrywer E Kotze misloop nie. Kotze ken mense en menswees – en dis nêrens so duidelik soos in hierdie besonderse storie nie. Sê befaamde skrywer Dana Snyman oor Kotze se roman: “Kotze ken en verstaan ’n vissersgemeenskap en die see net so goed soos Steinbeck. Ek glo ‘n waaragtige goeie storie, kan iets in ‘n mens verander. Nooit weer sal die leë visfabrieke en daardie ouens met die gladde monde onder die bloekombome voor die Paternoster Hotel vir my dieselfde wees nie.”
This book is currently unavailable
274 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)