af
Books
Bettie Naudé

Saartjie se Boetie (#22)

Saartjie se boetie Apie verjaar en hy is doodbang dat sy familie daarvan gaan vergeet. Al wat hy wil hê, is bokshandskoene en ’n partytjie sonder meisies. Saartjie doen haar bes om te sorg dat Apie die verjaarsdag kry wat hy wil hê. Sy koop selfs vir hom ’n spesiale geskenk. Maar dan besluit sy om dit solank te gebruik – en dit lei natuurlik tot groot konsternasie.
118 printed pages
Original publication
2011

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)