bookmate game
af
Topsy Smith

Trompie die leier (#11)

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Die Boksombende het groot pret met ’n dooie slang wat hulle oor die straat trek om mense die skrik op die lyf te jaag, maar dan begin die nuwe skooljaar. Kwaggaberg se skoolhoof besluit twee graad tien-leerders moet as junior leerderraadslid gekies word en hierdie groot eer val Trompie en Katrien te beurt. Dit is egter nie altyd maklik om soveel verantwoordelikhede te hê nie — die Grootkaptein se drie manskappe maak die lewe vir hom moeilik, want hulle dink hy sal hulle oorsien as hulle die skoolreëls oortree en die senior leerderraadslede wil hom nie as een van hulle aanvaar nie. Om alles te kroon, beland ons held onskuldig in groot moeilikheid wanneer hy van misdaad verdink word en homself nie kan verdedig nie. Trompie laat ’n matriekseun sy vuiste proe, maar besef dan dat sy vegvernuf hierdie keer nie genoeg gaan wees om sy bas te red nie. Sal hy dit regkry om sy naam in ere te herstel of gaan hy uit sy skool geskors word?
This book is currently unavailable
143 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)