af
Books
Fred de Vries

Tafelberg Kort: Rigtingbedonnerd

Dis stiller, veiliger … en verveliger? Onwillige Voortrekkers is wat Fred de Vries die 21ste eeuse Afrikaners noem wat hulle oorsee gevestig het. Hoe ervaar hulle die lewe in Perth of Melbourne? Is dit nie net sissies of verraaiers wat die hasepad kies nie? Fred gesels o.a. met die Claassens, die De Villierse van Fremantle en Frikkie Kotzé wat Potch vir Perth verruil het. In Melbourne kuier hy by die filosoof Johann Rossouw, wat uiteindelik tog huistoe kom. Aangrypend.
52 printed pages
Original publication
2012
Publisher
Tafelberg

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)