af
Books
Jan-Jan Joubert

Tafelberg Kort: Jonk en krapperig

Politieke straatgevegte is aan die orde van die dag en leiers skiet klaaglik te kort. Waar staan ons land vandag, amper agtien jaar ná die demokratiese oorgang? Jan-Jan Joubert, bekende politieke ontleder, betoog dat hoewel die land se puberteit nie sonder storm en drang is nie, alles nie net bleek lyk nie. Hy kyk indringend na sosiale euwels, ekonomiese kwessies en die lesse van Marikana in 'n deurdagte blik op die stand van die nasie.
45 printed pages
Original publication
2012
Publisher
Tafelberg

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)