af
Helena Hugo

Helena Hugo Eerste Keur

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Aimee Harrison vlug na ’n kunstenaarsdorpie op die Franse platteland in Liefde is ’n Franse sprokie. Dit stoei in haar: Vlug sy na die plek van drome omdat sy wil wegkruip of omdat sy op soek is na iets wat sy verloor het? Dan word sy deur ’n wildvreemdeling gesoen en voor sy haar oë kan uitvee, moet sy die rol van graaf Pierre-Antoine Blanc se vrou vertolk. Maar nie almal is tevrede met die onbekende Suid-Afrikaner se teenwoordigheid in Pierre-Antoine se lewe nie. Marissa du Plessis en Theo Wessels sal ’n aantal uitdagings moet oorkom as hulle by mekaar wil wees in Tot die dood ons skei. Is dit die moeite werd om die uitdagings in die oë te kyk of sal hul lewens net eenvoudiger wees as hul paaie eerder skei? Adria Bianco werk in ’n manswêreld in Wilde rose, maar sy het groot drome en planne en sy gaan nie toelaat dat enigiets haar van stryk bring nie. Dis egter sewe jaar sedert daardie onvergeetlike aand in Boedapest en Adria besef opnuut: Die liefde vat sy eie koers.
This book is currently unavailable
530 printed pages
Original publication
2018
Publication year
2018
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)