af
Books
Elza Rademeyer

Hart van die son

Ná uiters traumatiese gebeure in Nadia Pretorius se lewe wat haar in die hof laat beland het, word sy vrygespreek danksy Dewald Duvenage se knap regsvaardighede. Hy kry ook vir haar werk by sy pa se prokureursfirma, waar die streng oubaas Duvenage haar persoonlik onder sy vlerk neem. Toe hy ná vyf maande van mening is dat sy te vasgevang in die verlede bly, dwing hy haar so te sê om met vakansie te gaan. Sy besluit uiteindelik om tog te vertrek – vir ’n herbesoek aan haar grootwordplek, daar waar alles begin het, waar sy Dimitri ontmoet het…
179 printed pages
Original publication
2011
Publishers
Tafelberg, Melodie

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)