af
Helena Bester

Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Daar is hoop vir ADHD-lyers!

Helena Bester, een van Suid-Afrika se voorste kenners van ADHD, vertel met groot meelewing die suksesverhale van sommige van die duisende mense wat sy al kon help. In 'n geselstrant, toegelig met gevallestudies, deel sy:

• die jongste inligting oor ADHD by kinders én volwassenes
• nuwe behandelingsmetodes, waaronder neuroterugvoer-terapie
• wenke vir ouers en onderwysers
• oefeninge wat daagliks gedoen kan word
• raad met die dieet
• die nuutste oor medikasie

Neuroterapie, wat vir alle vorms van ADHD ingespan word en ook met welslae vir angstigheid, slaaploosheid, depressie, epilepsie, breinbeserings, outisme en verslawing gebruik word, word in diepte bespreek.

Die skrywer gee die leser in hierdie omvattende gids die moed en kennis om aandagafleibaarheid tuis en in die klaskamer met vertroue te pak.
This book is currently unavailable
271 printed pages
Original publication
2014
Publisher
Tafelberg

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)