af
Theunis Krogh

Krisis op Keurboslaan #10

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Brian Spaulding, die skool se stoutse senior en die nuwe hoofseun, en Morrie Alberts, word as gevolg van ’n misverstand tydens ’n oorsese musiektoer by ’n lughawe in Wes-Afrika aangehou.  Die owerheid beskuldig hulle van moord en die seuns beland in die tronk waar hulle in aaklige omstandighede moet veg om te oorleef. Gelukkig is een van Keurboslaan se oud-onderwysers, meneer Hortmanshof, as sendeling in die land betrokke en kan hy doktor Serfontein dadelik laat weet wat gebeur het. Om ’n internasionale insident te voorkom, besluit die hoof om self die seuns te gaan haal. Josef is sy bekwame vliegtuigloods.
This book is currently unavailable
158 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎

On the bookshelves

fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)