af
Ettie Bierman

Daar kom 'n tyd

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Dit was ’n toevallige en uiters onromantiese ontmoeting: hy het by ’n verkeerslig van agter in haar motor vasgery. Maar Wynand Meiring was ’n besonderse man en kort daarna was Marinda met hom getroud. Op pad huis toe na die Bosbok-Motel waarvan hy mede-eienaar is, gryp die noodlot egter in en al haar pragtige drome spat aan skerwe. Ontredderd en alleen is sy verplig om hulp te vra van Hugo, Wynand se broer en die pragtige motel se ander eienaar. Hugo, ’n verbitterde en ontnugterde mens, glo sy is ’n fortuinsoeker en maak die lewe vir haar ondraaglik. Boonop begin sy Wynand beter ken deur sy vriende . . . en vriendinne. En tog: alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar ’n tyd. Ook ’n tyd om lief te hê . . .
This book is currently unavailable
206 printed pages
Original publication
2012
Publication year
2012
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)