af
Books
Attie van Wijk

Uit die Beek 2012

Uit die Beek bied aan lesers die geleentheid om hulle elke dag by die vars water van die Woord te verfris vir die dag wat voorlê. Vanjaar se 365 stukkies kom uit Deuteronomium, 1 en 2 Konings, 2 Kronieke, Hosea, Sagaria en Maleagi in die Ou Testament, en Handelinge, Efesiërs, Titus, Filemon en Openbaring in die Nuwe Testament. Sondae se stukkies kom uit die Psalms. Dié dagboek is geskik vir jou persoonlike stiltetyd, en ook om tydens huisgodsdiens gebruik te word. Ontdek só dat die Bybel elke dag byderwets, nuut en vars is.
422 printed pages
Original publication
2011
Publisher
Lux Verbi

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)