af
Books
Ida Strydom

Louisa en ek en die Celeb

Louise voel desperaat oor haar voorkoms. Sy dink dis tyd dat sy iets aan haarself moet doen, maar haar ma dink die enigste skoonheidsmiddel  wat 'n mens nodig het is 'n goeie koekie seep. Hoe nou gemaak, veral as sy elke dag by die skool in die geheimsinnige en beeldskone Charlotte-May met haar gladde bruin bene, aarbeilipglans en gestrykte blonde hare moet vaskyk? Wanneer sy vir Louisa,haar amperse naamgenoot ontmoet, spat die vonke, maar daar is ook ‘n Matador, 'n celeb en ’n weggesteekte rok wat sorg vir ‘n paar interessante kinkels in die verhaal.
70 printed pages
Original publication
2011
Publisher
Tafelberg

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)